GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2015 MEMORANDUM

PUNTE: 70

Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

2 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: • • • • • • • •

• •

Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en 1 punt vir die rede/motivering/aanhaling. Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ’n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ’n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar.

VRAAG 1 Vraag 1.1

Antwoord “bekroon” √

Punt 1

1.2.1

Mense was verstom/verbaas/ontsteld/het daaroor vrae gevra/het nie noodwendig saamgestem nie/het dit vreemd gevind. √

1

Die antwoord kan nie dui op “groot oë” nie – dit moet iets suggereer van die figuurlike betekenis/wat bedoel word./konnotasie. 1.2.2

Ja Dis duidelik dat die prys toegeken is sonder om die reëls van die Akademie toe te pas/dat die bekroonde dramaturg se werk nie in die voorafgaande drie jaar gepubliseer is nie/die toekenning nie volgens die reëls se bepalings gedoen is nie. √ OF Nee Die dramaturg het baie jare gelede reeds die toekenning verdien en die Akademie het nou bloot al sy werk vir die toekenning in ag geneem/die Akademie het seker soveel druk van buite ervaar dat dit goed en reg is dat hulle nou die toekenning gemaak het. √

1

Net die motivering verdien punte by oop vrae.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

3 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

1.3

Apartheidsjare/Verdrukking/Verdrukking van apartheid √

1

1.4

In plaas daarvan dat Adam Small nooit bekroon is nie (en veel later as wat dit eintlik moes gebeur het), √ het hy darem nou die erkenning gekry wat hy verdien het √ OF Die (Suid-Afrikaanse) Akademie (vir Wetenskap en Kuns) moes lankal die Hertzogprys aan Small toegeken het √, maar het dit uiteindelik gedoen. √

2

Die antwoord moet bewys lewer dat die leerder die idioom betrek het. 1.5

Die opvallende kort paragraaf beklemtoon die belangrike inhoud. √

1

1.6

oeuvre/drama-oeuvre √

1

1.7

Dit was ’n belediging./ Hulle doen hom ’n onreg aan./ Hy het die Hertzogprys verdien./ ’n Medalje kan dinge nie regstel nie./ Hy moet kry wat hy verdien. √√

2

Kandidaat gee enige TWEE antwoorde. 1.8

2009 √

1

1.9

Die Tydskrif vir Letterkunde se 2012-uitgawe is gewy aan die nalatenskap van sy werk./ ’n Bundel, Kô laat ons sing, met sy gedigte (wat strek van 1957 tot 1986) het in 2012 die lig gesien./ Mense bly hom bespreek as gevolg van die Hertzogprystoekenning./ Daar het ’n nuwe digbundel verskyn./Klawerjas het op 14 September 2014 verskyn. √√√

3

Kandidaat noem enige DRIE argumente. 1.10

glo/behoort √

1

1.11

Parentese/aandagstrepe √

1

1.12

“beskuldigings”/“vrae” √

1

1.13

Albei fokus op die kwaliteit van Small se skryfwerk./ Albei wil aandui dat Small se werk hoog aangeslaan word./ Sharpville en apartheid dui op die politieke stryd/agtergrond./ Albei verwys na die universele/internasionale inslag van Small se werk. √

1

Adam Small se antwoord was stilte/stilswye √ soos hy die afgelope 16 jaar nie in die openbaar gepraat het nie./in stilte gewoon/geleef het./hom aan die buitewêreld onttrek het./glad nie iets van hom laat hoor het nie./niks geskryf het nie. √

2

1.14

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

1.15

4 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

Dis woordspeling op Kanna hy kô hystoe √ en die Hertzogprys kom uiteindelik tuis by Small. √/ OF Adam Small is bekend vir sy gebruik van Kaapse Afrikaans √ dit is direkte woorde uit sy drama, Kanna hy kô hystoe √ / OF Dit is woorde uit Small se drama/verwys na die drama/die ingeligte leser weet dus dadelik dat die teks oor Small/Kanna hy kô hystoe handel √ soos wat die Hertzogprys uiteindelik aan Small toegeken is. √

2

Drama √ Toneel √

2

1.17

Die diep gesprek √

1

1.18

Daar was groot drama na aanleiding van die toekenning van die Hertzogprys/oor Adam Small dit so laat ontvang het./ Adam Small se oeuvre/letterkundige werke sluit ook dramas in./ In 2012 is die Hertzogprys vir drama toegeken. √

1

Afrikaanssprekende mans is vurige rugby-ondersteuners./openbaar hulle lojaliteit op die verkeerde plek./woon kunstefeeste om die verkeerde redes by./stel nie in kuns en kultuur belang nie./het nie ’n idee watter klere by kultuurfeeste pas nie./stel net in drink en eet belang./beskou “kuns en kultuur” as eet en drink eerder as ballet/opera/drama./is altyd oorgewig. √√√√

4

1.16

1.19

Enige VIER antwoorde is korrek.

TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

5 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming • • • • •

Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ’n opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.



Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10



Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe



Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90 woorde en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. ʼn Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende moontlike bewoording gebruik: Plante stel noodsaaklike suurstof deur fotosintese vry. Dooie plante vorm ’n vrugbare bolaag vir landboudoeleindes. Plante, soos byvoorbeeld, graan, groente en vrugte bevat stowwe wat noodsaaklik vir ons gesondheid is. Vesel, wat in koring voorkom, verbeter jou energievlakke terwyl ander plante, soos die bas van die kinaboom, oor medisinale eienskappe beskik wat malaria kan beveg. By elke volk is daar kruie wat tradisioneel as insekweerders gebruik word terwyl basiliekruid verseker dat mummies na jare nog lekker ruik. Getal woorde: 77

OF

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

1

6 NSS – Memorandum

AANHALING UIT TEKS Beslis nie, want nie net stel plante suurstof vry deur fotosintese nie ...

A

DBE/Feb.–Mrt. 2015

MOONTLIKE BEWOORDING Plante stel suurstof deur fotosintese vry.

2

... vorm ook in hul dooie vorm ’n vrugbare bolaag vir landboudoeleindes.

B

In plante se dooie vorm word ’n vrugbare bolaag vir landboudoeleindes gevorm.

3

Plante beteken baie vir die mens, aangesien graan, groente en vrugte stowwe bevat wat noodsaaklik is vir ons gesondheid.

C

Plante, soos byvoorbeeld graan, groente en vrugte bevat stowwe wat noodsaaklik vir ons gesondheid is.

4

Stysel in koring gee jou energievlak ’n hupstoot.

D

Stysel in koring verbeter jou energievlak.

5

Mense regoor die wêreld het al baie eeue gelede agtergekom dat sekere plante medisinale gebruike het.

E

Plante, soos die bas van die kinaboom, beskik oor medisinale gebruike.

6

Maar in elke land en by elke volk is daar ook kruie wat tradisioneel gebruik word as insekweerders.

F

Elke volk het kruie wat tradisioneel as insekweerders gebruik word.

7

Basiliekruid was een van antieke Egipte se gunstelingkruie: oorblyfsels van basiliekruid is by mummies gevind en na al die jare het hulle nog lekker geruik.

G

Basiliekruid verseker dat ’n mens lekker ruik.

Getal woorde: 67

TOTAAL AFDELING B:

Kopiereg voorbehou

10

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

7 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: •

Spelling: o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar ’n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. By meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.

• •

VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag 3.1

Antwoord dramaturg √

Punt 1

3.2

Die foto’s wat in wolke geplaas is, pas by die woord “hemels”./ Die plasing is opvallend/trek aandag./ Dit lyk soos wolke wat by die hemel pas. √

1

3.3.1

Denotasie: Die woord verwys na die lug/hemel. √ Konnotasie: Die woord verwys na ’n genotvolle/lekker/vrolike/interessante Woordfees. √ 2 Alternatiewe wat binne konteks aangebied word, kan ook oorweeg word.

3.3.2

Die woord laat dit klink of die Woordfees iets is om na uit te sien./hoe dit sal wees om in die hemel te wees./ 1 Manipuleer die leser oor die genot wat in die woord/Woordfees opgesluit is. √

3.4

univ./Univ. √

3.5

Die advertensie maak van woorde gebruik./ Woorde word op die advertensie gebruik om die verskillende vertonings mee te 1 adverteer. √

3.6

Dit gaan lekker/goed wees. √

1

3.7

Dit sou hemel op aarde wees./gewees het. √

1

3.8

Palatalisasie √

1

1

[10]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

8 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

VRAAG 4: VISUELE TEKS Vraag 4.1

Antwoord kuier √

Punt 1

4.2

Hy hou niks van die mense nie./ Hy kuier nie graag saam met hulle nie./ Hy wil hulle nie so baie sien nie. √

1

Daar moet môre (deur my) gewerk word. Daar moet môre gewerk word deur my. √

1

4.4

maar √

1

4.5

Die vrou sê dat hulle dan nog iets kan kry om te eet./Die vrou sê hulle kan dan nog iets kry om te eet. √ 1

4.6

Hulle lyftaal dui aan dat hulle ontspanne is./ Hulle is vriendelik en geselserig./ Hulle geniet nog verversings. Hulle wil nog nie huis toe gaan nie. Hulle wou nog sing. √

4.3

4.7

1

... nog iets drink of eet/drink/eet/ nie./ ... meer wakker bly nie./ ... langer kuier nie. √

1

4.8

Sarkasme √

1

4.9

wanneer julle loop √

1

4.10

slot/sleutel √

1

[10] VRAAG 5: ARTIKEL Vraag 5.1

Antwoord Die aanhalingstekens bevestig dat die woorde uit Engels aangehaal word./ Dit is iemand se direkte woorde. √

Punt

5.2

koer/gesis √

1

5.3

albumpie √

1

5.4

Suid-Afrika √

1

Kopiereg voorbehou

1

Blaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V1

5.5

9 NSS – Memorandum

DBE/Feb.–Mrt. 2015

Kyk, ek hou mos nóg van motorry, nóg van treinry!/ Kyk, ek hou mos nie van motorry of van treinry nie! √

1

5.6

Die (kleinste bietjie) gewikkel √

1

5.7

Hy gebruik ’n (teenwoordige) deelwoord/malende en/of meervoud/massas om dit aan te dui./ Hy gebruik alliterasie/herhaling van klanke om sy woordkeuse uit te hef – malende massas. √ 1

5.8

Ek klim van die trein af. √ OF Ek skud die grond van my skoene af. √

1

5.9

Lekkerte/plesierigheid/vreugde/genot √

1

5.10

hierdie/daardie/dié √

1

[10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70

Kopiereg voorbehou

Afrikaans HL P1 Feb-March 2015 Memo.pdf

Die (Suid-Afrikaanse) Akademie (vir Wetenskap en Kuns) moes lankal die. Hertzogprys aan Small toegeken het √, maar het dit uiteindelik gedoen. √.

232KB Sizes 12 Downloads 310 Views

Recommend Documents

Afrikaans HL P2 (BRAILLE).pdf
Page 1. Whoops! There was a problem loading more pages. Afrikaans HL P2 (BRAILLE).pdf. Afrikaans HL P2 (BRAILLE).pdf. Open. Extract. Open with. Sign In.

AFRIKAANS FAL P1 FINAL MEMO.pdf
AFRIKAANS FAL P1 FINAL MEMO.pdf. AFRIKAANS FAL P1 FINAL MEMO.pdf. Open. Extract. Open with. Sign In. Main menu. Displaying AFRIKAANS FAL P1 ...

Setswana HL P1 Nov 2016.pdf
a nnetse go thikga keledi fela. Barutabana ba gagwe ba itsisiwe,. le maotlana a mmuso a tlhagisediwa ka ga tiragalo e. Ba itelekela. ka bonako, basimane ba ...

English HL P1 Nov 2016.pdf
Number the answers correctly according to the numbering system used in this. question paper. Leave a line after each answer. Pay special attention to spelling and sentence construction. Suggested time allocation: SECTION A: 50 minutes. SECTION B: 30

German SAL P1 Nov 2015 Eng (R).pdf
„Ich bin es, Liebling“, hörte er sich sagen, „ich bin noch unterwegs, ich ... ich habe bei Ivo. vorbeigeschaut und bin wieder mal hängen geblieben. Du weißt ja, er ...

2015 ACCA P1 Study text BPP.pdf
Jun 15, 2016 - Page 2 of 5. S. T. U. D. Y. T. E. X. T. PAPER P1. GOVERNANCE, RISK AND ETHICS. BPP Learning Media is an ACCA Approved Learning Partner – content. This means we. work closely with ACCA to ensure this Study Text contains the informatio

hl-c2_e_cata.pdf
Page 2 of 16. Ultra High-speed High-precision Laser Displacement Sensor HL-C2 SERIES 982. Selection. Guide. Laser. Displacement. Magnetic. Displacement. Collimated. Beam. Digital Panel. Controller. Metal-sheet. Double-feed Detection. HL-G1. HL-C2. HL

Life Sciences P1 Nov 2015 Eng.pdf
FOOD SECURITY IN SOUTH AFRICA. n 2009 I ... HUNTING WILDLIFE FOR FOOD. Trade Records Analysis of Fauna and Flora in Commerce , An organisation.

hl-g125_e_cata.pdf
Power supply: 24 V. Communication port: RS422. (RS485). ○ AIG02GQ14D. ○ AIG02MQ15D. ○ AIG12GQ14D / AIG12GQ15D. ○ AIG12MQ14D / AIG12MQ15D. Terms of use. Panasonic Industrial Devices SUNX offers no warranty for this software and is not liable f

2015 ACCA P1 Essential Text KAPLAN.pdf
freeaccastudymaterial.blogspot.com. Page 3 of 420. 2015 ACCA P1 Essential Text KAPLAN.pdf. 2015 ACCA P1 Essential Text KAPLAN.pdf. Open. Extract.

P1.pdf
(b) Mostre qual ́e o limite de. lim sen(n). n. 3. Escreva a nega ̧c ... I. Page 1 of 1. P1.pdf. P1.pdf. Open. Extract. Open with. Sign In. Main menu. Displaying P1.pdf.

p1.pdf
74196338 MALDONADO IBAÑEZ CARLOS ANTONIO 48 24.00 8 6 6 PARTICULAR ... IV OLIMPIADA DE MATEMÁTICA - EL SEÑOR ES MI PASTOR.

HL HSS Gen.pdf
Page 1 of 3. Kozhikode City Sub-District Kalolsavam 2015-16. ST.JOSEPH'S HSS KOZHIKODE. 30 Nov 2016 - 03 Dec 2016. Report Generated on January 1, 2009, 06:40 am. Participants Eligible For Higher Level Competition in HSS General. Sl No Item Name of Pa

Afrikaans FAL P3.pdf
Afrikaans FAL P3.pdf. Afrikaans FAL P3.pdf. Open. Extract. Open with. Sign In. Main menu. Displaying Afrikaans FAL P3.pdf.

History HL Brief.pdf
In the DP, students develop skills from five ATL categories: thinking, research, social, ... language acquisition; 3) individuals and societies; 4) sciences; 5) mathematics; 6) the ... elements—the extended essay, theory of knowledge and creativity

hl-agrawal-betul.pdf
State : MP District : Hoshangabad (MP). Pin Code : 461111 STD Code : 07572. Telephone No : 241033, Fax No. : 240628. E-mail ID :sandeephagrawal@yahoo.

LOK 2017_Gr 12 Afrikaans Huistaal_Uitdeelstuk oor Onderwêreld.pdf ...
ongemerk waarsku dat die voëlgriepvirus 'n belangrike leidraad is, Tom en Eckardt is. albei nuut en hul “skynontmoeting” lei ons om die bos – en ons glo tot aan ...

HL-CA 03-02 - GitHub
Page 1. HL-CA. 03-02.

HL-CA-03-03 - GitHub
Page 1. HL-CA-03-03.

AFRIKAANS FAL P3 FINAL MEMO.pdf
AFRIKAANS FAL P3 FINAL MEMO.pdf. AFRIKAANS FAL P3 FINAL MEMO.pdf. Open. Extract. Open with. Sign In. Main menu. Displaying AFRIKAANS FAL P3 ...

p1.pdf
There was a problem previewing this document. Retrying... Download. Connect more apps... Try one of the apps below to open or edit this item. p1.pdf. p1.pdf.

p1.pdf
62656936 OLAZA DE LA CRUZ ANGEL AUGUSTO 72 36.00 5 9 9 PARTICULAR ... 74521380 ROMAN LOPEZ GRACE GUISELL 14 7.00 19 2 3 PARTICULAR.

Dope P1.pdf
There was a problem previewing this document. Retrying... Download. Connect more apps... Try one of the apps below to open or edit this item. Dope P1.pdf.